Huisgenoot, Het Jy Geweet?
Qty
Add to Cart
Check In-store Availability
VIEW
Add to Shopping ListADD
Description
Note: Promotions in store and online may vary
Prikkel jou kinders se belangstelling in die wêreld met dié pragboek propvol interessante feite en illustrasies. In die vierde uitgawe van Huisgenoot se Het jy geweet? bekyk ons van seekoeie, luiperds, bosluise, gompoue en dodo’s tot die hart, ore, verkeersligte en teleskope. Gaan ook saam met ons op ’n prentereis na plekke soos die Augrabies-waterval, Tafelberg, Karibameer, die Groot Moskee in Mekka en ’n Asteekse tempel. Verder wys ons jou stap vir stap hoe om ’n superkoel vulkaan, lawalamp en badsout te maak. En dis maar net ’n paar van die 46 wonderlike temas in hierdie heerlik leersame tydskrif!
- Product code:
6009880525164
Leave us a review!
Share with us your experience with this product